Search form

Jesaja 40:3

Die Here sal verskyn

3Iemand het geskree:

“Julle moet in die woestyn

’n pad gereedmaak vir die Here,

julle moet die pad gelykmaak vir ons God!

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index