9Mense van Jerusalem,
mense van Sion,
julle moet die boodskappers wees
wat die goeie nuus bring.
Julle moet hoog op ’n berg klim
en hard skree.
Julle moenie bang wees nie,
julle moet vir die stede van Juda sê:
“Hier kom julle God!
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.