Search form

Jesaja 41:14

14“Julle is so swak soos ’n wurm,

julle is min,

maar julle moenie bang wees nie,

Ek help julle.”

Dit sê die Here, die Heilige God van Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index