Search form

Jesaja 41:15

15“Kyk, Ek het julle

soos ’n nuwe dors-slee gemaak,

’n dors-slee wat skerp ysters het.

Julle sal berge en heuwels fynmaal

en julle sal dit soos kaf maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index