Search form

Jesaja 41:21

Nie een van die gode is regtig ’n god nie

21Die Here, die Koning van Jakob,

sê vir die gode:

“Sê vir Ons wat julle is.

Bewys vir Ons dat julle gode is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index