Search form

Jesaja 41:25

25“Ek het ’n man uit die noorde

en die ooste laat kom.

Hy kom en hy aanbid My.

Hy oorwin die mense wat regeer

en hy trap op hulle soos ’n pottebakker

wat op klei trap.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index