Search form

Jesaja 42:10

Hulle moet ’n nuwe lied sing vir die Here

10Hulle moet ’n nuwe lied sing vir die Here,

almal in die wêreld moet Hom prys,

die mense op die see en alles in die see,

en die mense wat ver van hier langs die see woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index