Search form

Jesaja 42:22

22Maar hulle het ’n volk geword wat uit hulle land moes gaan,

die vyande het hulle toegesluit in gate en tronke.

Die vyande het hulle weggevat, en niemand het dit gekeer nie,

niemand het gesê dat die vyande hulle moet teruggee nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index