Jesaja 42:5
5God het gepraat.
Hy is die Here wat die hemeldak gemaak het
en wat dit soos ’n tent styfgetrek het.
Hy is die Here wat die aarde gemaak het
en alles wat uit die aarde kom.
Hy is die Here wat asem en lewe gee aan die mense
wat op die aarde is.
Hy het gesê: