Search form

Jesaja 43:10

10My volk, julle is die mense

wat weet wie Ek is,

julle is my dienaars,

Ek het julle gekies.

Ek het dit gedoen

sodat julle sal weet wie Ek is en My sal glo

en sal verstaan.

Daar was nie ’n ander god

vóór My nie,

en daar sal nie ’n ander god

ná My wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index