Search form

Jesaja 43:17

17en wat oorlogkarre en perde gestuur het,

en ook baie en sterk soldate.

Maar hulle is dood, hulle lê daar.

Hulle sal nie weer opstaan nie,

hulle is weg, soos die vlam van ’n lamp

wat dood is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index