Search form

Jesaja 43:9

9Al die volke moet hier bymekaarkom.

Is daar een god by hulle wat kon sê

wat sal gebeur

of wat lank gelede gebeur het?

As daar so ’n god is, dan moet hy praat

en hy moet bewys dat hy ’n god is.

Almal moet dit hoor en sê:

‘Hy praat die waarheid.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index