Search form

Jesaja 44:12

12Die man wat met yster kan werk,

maak die yster warm in die vuur

en hy slaan die yster met ’n hamer

en hy maak ’n beeld met sy sterk hande.

Hy word ook honger en moeg en baie dors.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index