Search form

Jesaja 44:13

13Die man wat met hout kan werk,

meet die hout en hy teken die beeld.

Hy kap en meet totdat die beeld soos ’n mens lyk,

’n mooi mens,

en dan sit hy die beeld in ’n tempel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index