Search form

Jesaja 44:14

14Die man kap ’n sederboom af,

of hy kies ’n ander boom

en hy wag totdat die boom groot word

tussen die ander bome in die bos,

of hy plant ’n boom,

en die boom word groot as dit reën.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index