Search form

Jesaja 44:19

19Hulle is baie dom,

hulle het nie gedink dat hulle

vuur gemaak het met party van die hout

en brood gebak het op die kole

en vleis gebraai en geëet het,

en dat hulle ’n afgod gemaak het

van die hout wat oorgebly het,

en dat hulle nou buig voor ’n droë stuk hout nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index