Search form

Jesaja 44:8

8Julle moenie skrik nie,

julle moenie bang wees nie,

Ek het dit lank gelede vir julle gesê,

en julle weet Ek is God.

Is daar ’n ander God?

Nee, daar is nie een nie,

nie een wat kan doen wat hy sê nie.

Ek weet daar is nie ’n ander God nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index