Search form

Jesaja 45:12

12Ek het die aarde gemaak

en die mense daarop.

My hande het die hemeldak gemaak

en Ek het dit styfgetrek soos ’n tent,

en Ek het gesê al die sterre moet daar wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index