Search form

Jesaja 45:19

19Ek het gepraat waar almal My kon hoor,

Ek het nie in ’n donker plek gepraat nie.

Ek het nie vir die nageslag van Jakob gesê

hulle moet My dien op ’n plek

waar Ek nie is nie.

Ek, die Here, praat wat reg is,

Ek sê wat regtig sal gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index