Search form

Jesaja 45:21

21Sê vir hulle en laat hulle besluit:

Wie is dit wat lank gelede gesê het

wat sal gebeur?

Dit is Ek, die Here.

Daar is nie ’n ander God nie.

Daar is nie nog ’n God

wat regtig God is en wat mense kan red nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index