4Ek het dit gedoen om my dienaars te help.
Hulle is die nageslag van Jakob,
die Israeliete, Ek het hulle gekies.
Ek het jou geroep
en Ek het jou naam genoem.
Jy het My nie geken nie,
maar Ek gee vir jou ’n spesiale naam.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.