Search form

Jesaja 46:11

11Dit is Ek wat uit die ooste ’n man geroep het

wat van ver kom soos ’n aasvoël.

Ja, as Ek gesê het iets sal gebeur,

dan gebeur dit.

Ek doen wat Ek besluit het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index