Search form

Jesaja 47:1

Die Here sal Babel straf

1“Stad Babel, jy was soos ’n meisie

wat nie gewerk het nie

en wat altyd gekry het wat sy wil hê.

Maar nou moet jy afklim van jou stoel

en jy moet op die grond gaan sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index