Search form

Jesaja 47:8

8Jy het gevat wat jy wil hê

en jy dink jy is veilig.

Babel, jy dink jou mense

sal altyd in jou woon

en jy sal nie word soos ’n weduwee

wat haar kinders verloor het nie.

Maar nou moet jy luister.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index