Search form

Jesaja 48:13

13Ek het die aarde op sy plek neergesit

en Ek het die hemeldak gemaak

en Ek het dit styfgetrek soos ’n tent.

Ek het gesê die aarde en die hemeldak

moet daar wees, en toe was hulle daar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index