Search form

Jesaja 48:18

18As julle gedoen het

wat Ek vir julle gesê het,

dan sou dit goed gegaan het met julle.

Dan sou alles weer reg gewees het.

Dit sou gewees het soos ’n rivier wat vloei

of soos die branders van die see.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index