Search form

Jesaja 48:21

21Hulle het nie dors geword

toe hulle deur droë plekke geloop het nie.

Die Here het vir hulle water uit ’n rots laat vloei.

Hy het die rots oopgebreek,

en die water het daaruit gestroom.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index