Search form

Jesaja 49:26

26Ek sal die mense straf wat jou verdruk,

hulle sal hulle eie liggame se vleis moet eet.

Hulle sal dronk word van hulle eie bloed,

soos mense dronk word van nuwe wyn.

Hulle sal weet Ek is die Here wat jou red,

Ek is jou Bevryder,

Ek is die Sterk God van Jakob.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index