Search form

Jesaja 5:1

Die wingerd van die Here

1Ek is lief vir Iemand, en ek wil sing oor Hom.

Ek wil sing oor sy wingerd.

Ek is lief vir Hom.

Hy het ’n wingerd op ’n heuwel

waar goeie grond is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index