Search form

Jesaja 5:12

12Julle luister na die musiek van liere en harpe, tamboeryne en fluite.

Julle drink wyn wanneer julle feesvier,

maar julle kyk nie wat die Here doen nie.

Julle sien nie die werk van sy hande nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index