Search form

Jesaja 5:13

13My volk wil nie naby My wees nie.

Daarom sal die vyande hulle wegvat na ander lande.

Die mense en hulle leiers sal sterf,

want hulle sal nie kos hê om te eet of water om te drink nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index