Search form

Jesaja 5:14

14My volk wil nie naby My wees nie.

Daarom is die doderyk soos ’n groot dier

wat sy bek wyd oopmaak en die mense insluk.

Al die mense wat nou skree en juig,

sal saam afgaan na die doderyk, ook die belangrike mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index