Search form

Jesaja 5:2

2Hy het die grond op die heuwel omgespit

en die klippe uitgehaal

en hy het goeie wingerdstokke geplant.

Toe het Hy ’n toring in die wingerd gebou

en ’n parskuip in klip uitgekap.

Hy het gehoop dat die wingerd druiwe sal dra,

maar die wingerd het slegte vrugte gedra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index