Search form

Jesaja 5:20

20Dit sal sleg gaan met almal wat sê

slegte dinge is goed

en goeie dinge is sleg,

almal wat maak of die donker lig is

en of die lig donker is,

almal wat sê bitter is soet en soet is bitter.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index