Search form

Jesaja 5:25

25Daarom het die Here baie kwaad geword vir sy volk.

Hy het sy hand uitgesteek en hulle geslaan.

Die berge het gebewe,

en die lyke van die mense het soos vuilgoed in die strate gelê.

Maar die Here hou aan om hulle te straf.

Hy bly nog kwaad vir hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index