Search form

Jesaja 5:27

27Niemand is moeg nie, nie een van hulle val nie,

nie een loop en slaap nie, nie een maak sy belt los nie,

nie een se skoenveter breek nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index