Search form

Jesaja 5:28

28Hulle pyle is skerp,

hulle maak gereed om met pyl en boog te skiet.

Hulle perde se pote is so hard soos klip,

die wiele van hulle oorlogkarre draai soos warrel-winde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index