Search form

Jesaja 5:30

30Wanneer die vyande daardie dag kom,

dan sal dit hard raas soos die see.

Die land Israel sal donker wees.

Die mense sal swaarkry.

Donker wolke sal kom, en dit sal donker word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index