Search form

Jesaja 5:7

7Wie is die wingerd van die Here,

die Here wat oor alles regeer?

Dit is die Israeliete, die mense van Juda.

Hulle is die Here se tuin.

Die Here wou bly wees oor hulle,

en Hy het gewag dat hulle reg moet doen aan ander mense,

maar hulle het dit nie gedoen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index