Search form

Jesaja 50:1

Dink julle Ek kan julle nie vrymaak nie?

1Die Here sê:

“Julle dink Ek het julle weggejaag

soos wanneer ’n man skei van sy vrou.

Ek het julle nie weggejaag nie.

Julle dink Ek het julle verkoop,

soos wanneer ’n man geld skuld

en sy kinders moet verkoop.

Ek het julle nie verkoop nie.

Julle het julleself verkoop

toe julle baie sondes gedoen het,

julle was opstandig teen My,

julle het self weggeloop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index