Search form

Jesaja 51:2

2Julle moet dink

aan julle voorvader Abraham

en aan Sara, julle is uit haar gebore.

Abraham was alleen

toe Ek hom geroep het,

en Ek het hom geseën,

Ek het vir hom ’n groot nageslag gegee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index