Search form

Jesaja 51:20

20Jou seuns het flou geval.

Hulle het gelê waar die strate

teen die stad se mure kom,

soos wildsbokke wat in ’n vangnet gevang is.

Dit het gebeur omdat die Here kwaad was,

omdat jou God jou wou laat swaarkry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index