Search form

Jesaja 52:2

2Jerusalem, jy was soos ’n gevangene.

Jy het in die stof gesit

en daar was ’n tou om jou nek.

Skud af die stof, maak los die tou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index