Search form

Jesaja 52:7

Gaan weg uit Babel

7Daar kom ’n boodskapper oor die berge.

Dit is mooi om te sien hoe hy hardloop.

Hy kom sê daar sal vrede wees.

Hy bring goeie nuus,

hy kom sê die Here sal sy volk red.

Hy kom sê vir Sion: “Jou God is Koning.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index