Search form

Jesaja 53:10

10Die Here het besluit

dat die dienaar moet seerkry en siek word.

Die Here het gesê hy is ’n skuld-offer.

Daarom sal hy lank lewe en ’n nageslag hê.

Die Here sal sy dienaar gebruik

om te doen wat die Here wil doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index