Search form

Jesaja 53:2

2Hierdie man was soos ’n plantjie

wat begin groei het,

soos ’n wortel wat in droë grond

begin groei.

Hy was soos ’n plantjie

wat ons nie raaksien nie,

’n plantjie wat nie mooi is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index