Search form

Jesaja 53:5

5Ja, dit is óns wat opstandig was,

maar hulle het hóm met ’n spies gesteek.

Dit is óns wat verkeerd gedoen het,

maar hulle het hóm stukkend geslaan.

Hy het die straf gekry

sodat dit goed kan gaan met óns,

hy het seergekry

sodat óns gesond kan wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index