Search form

Jesaja 53:9

9Hulle het vir hom ’n graf gereedgemaak

by skuldige mense,

en toe hy sterf, het hulle hom begrawe

by mense wat ander mense se goed

gevat het en ryk geword het.

Maar hy het niemand seergemaak nie

en hy het niemand bedrieg nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index