Search form

Jesaja 54:1

My liefde vir jou sal nie verdwyn nie

1Die Here sê:

“Jerusalem, jy is soos ’n vrou

wat nie kinders kon kry nie,

maar jy moet juig en baie bly wees,

want jy wat alleen was,

sal meer kinders hê as ’n getroude vrou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index