Search form

Jesaja 54:16

16Dit is Ek wat die ambagsmanne gemaak het,

die ambagsmanne wat ’n houtskoolvuur

warm blaas en wat wapens maak.

Dit is Ek wat die mense gemaak het

wat verwoes en afbreek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index